Family friendly

Afrikiti Klein-Kariba. Jou taal-& kultuurfees!

Fri Oct 31, 10:00 - Sun Nov 2, 14:00

ATKV Klein-Kariba

ABOUT

Afrikiti “Jou taal-& kultuurfees”

ATKV Klein-Kariba bied vanjaar weer die Afrikitifees aan van die 31 Oktober - 2 November 2025

“Jou taal- & kultuurfees” vir oud en jonk. Kos is op die tafel met verskeie stalletjies beskikbaar tydens die fees met vermaak uit die boonste rakke wat gaskunstenaars soos Jo Black, Eloff, Arno Jordaan, Deon Groot, Tamlyn Wessels en Jan-Mattys insluit asook ATKV-Tak-Centurion musiek forum boere-orkes

Bespreek nou jou plek vir hierdie ongelooflike naweek.

Maak reg vir die Afrikitifees by ATKV Klein-Kariba - die plek waar die pret nooit ophou nie! Ons sien jou daar!


Kom stap vir 'n goeie doel op Saterdag 1 November - Kaartjie verkope ten bate van CANSA!

(Neem asb kennis, gaste wat akkommodasie op die oord bespreek se toegang is reeds ingesluit vir die feesterein)

DIRECTIONS

Afrikiti Klein-Kariba. Jou taal-& kultuurfees!
ATKV Klein-Kariba
R101, Bela-Bela, 0480, South Africa
Get Directions