Danie Reënwolf Digbundel Bekendstelling
Thu Jun 19, 18:00 - Thu Jun 19, 20:00
Heuer Pianos
ABOUT
Danie Reënwolf kom stel sy vyfde digbundel: 'Die Wêreld Tussen Ons’ bekend by Heuer Pianos in Stellenbosch.
Hy vertel stories, sing songs, dans en lees gedigte.
Kom geniet `n intieme optrede van Danie Reënwolf by die warm kaggel tussen al die mooi klaviere by Heuer Pianos.
Daar sal slegs 50 kaartjies beskikbaar wees.
Die kaartjies se prys sluit in `n glas wyn en canapés.
DIRECTIONS
Danie Reënwolf Digbundel Bekendstelling
Heuer Pianos
144 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions