Zaan Sonnekus live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Thu Jun 19, 20:00 - Thu Jun 19, 21:15
Kapstadt Brauhaus Durbanville
ABOUT
Zaan Sonnekus kom kuier vir die eerste keer by Kapstadt Brauhaus Durbanville.
Kom geniet 'n onvergeetlike aand saam met Zaan Sonnekus waar hy op sy verjaarsdag in 'n intieme vertoning stories gaan deel agter die bekende Zaan Sonnekus lirieke.
Kom geniet die rou weergawe van Zaan Sonnekus se musiek en cheers 'n Kapstadt Brauhaus bier saam Zaan op sy verjaarsdag.
DIRECTIONS
Zaan Sonnekus live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions