Family friendly

Boer Vir Die Toekoms Boeredag, Dealesville

Thu Aug 28, 09:00 - Thu Aug 28, 14:00

Bloemfontein

ABOUT

OVK Boer vir die Toekoms Boeredag 2025

OVK bied vanjaar vir die derde keer die gewilde Boer vir die Toekoms Boeredag aan, net buite Bloemfontein. Kom kuier saam op ’n dag vol landbou-inspirasie waar verskeie landbouverskaffers hul produkte en dienste uitstal. Aktuele landbouverwante kwessies word bespreek, en die dag sluit af met ’n indrukwekkende trekkerdemonstrasie.

Moet dit nie misloop nie – boer saam vorentoe, boer vir die toekoms

DIRECTIONS

Boer Vir Die Toekoms Boeredag, Dealesville
Bloemfontein
Get Directions