Family friendly
Vrydagaand saam Nicholis/Liezel/Gerhard
Fri Oct 17, 19:00 - Fri Oct 17, 23:00
EnGedi
ABOUT
Kom geniet 'n heerlike Vrydagaand waar jy jou "Lyfie kan ROCK", na die "sterre kan ryk" en absoluut "ASEMLOOS" gelaat kan word na hierdie onvergeetlike vertoning saam Nicholis Lous, Gerhard Steyn en Liezel Pieters.
Vertoning begin om 19:00 by EnGedi Manor Lodge in Muldersdrift. Eet en drinkgoed sal te koop wees. Geen koelbokse word toegelaat nie. Kaart fasilitieite beskikbaar. Veilige parkering.
Kom sluit jou week op 'n hoogtepunt af!