FREE OPTIONS
Family friendly

Dr. Nické Theron (Pediater) - Noodgevalle en Gevaartekens in Kinders

Sun May 25, 17:00 - Sun May 25, 18:15

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Die Pediater, Dr. Nické Theron, kom gesels by hierdie Oase Ouerskap-sessie oor noodgevalle en gevaartekens by kinders en hoe ouers kan aksie neem.


Toegang is gratis en 'n kinderoppasdiens is beskikbaar.

DIRECTIONS

Dr. Nické Theron (Pediater) - Noodgevalle en Gevaartekens in Kinders
George-Bergsig Gemeente
4th St, Loerie Park, George, 6529
Get Directions