Vroue-Oggend saam Christia Visser & Nadine
Sat Jul 26, 09:00 - Sat Jul 26, 12:00
EnGedi
ABOUT
Kom kuier saam met Christina Visser en Nadine
Saterdag, 26 Julie om 09:00
EnGedi Manor, Muldersdrift
Kom geniet ’n onvergeetlike dames-oggend vol inspirasie, musiek en samesyn saam met die geliefde Christina Visser en Nadine! Hierdie spesiale oggend is die perfekte geleentheid om tyd saam met jou vriendinne en familie deur te bring in ’n pragtige omgewing.
Wat om te verwag:
Optredes en gesprekke wat jou hart sal raak
Heerlike eet- en drinkgoed te koop
’n Stylvolle atmosfeer en unieke ervaring
Kaartjies: R220 pp of R2000 wanneer 'n tafel vir 10 persone bespreek word. Daar is 350 kaartjies beskikbaar – slegs aanlyn te koop by www.quicket.co.za
Moenie uitmis nie – bring jou ma, tannie, sussie of beste vriendin en kom wees deel van hierdie spesiale oggend!
Boek jou kaartjie nou en maak hierdie winter 'n warm herinnering!
NB!!! DAAR IS SOET EN SOUT PLATTERS TE KOOP OP DIE DAG - PLATTERS MOET ASB VOORAF BESTEL WORD BY LIZA VAN ENGEDI - 087 057 2965
Groete
Heritage Events