Family friendly

PlaasDans in Bonnievale

Sat May 24, 18:00 - Sat May 24, 23:00

Chris van Zyl Hall

ABOUT

Op Saterdag 24 Mei 2025 hou ons n PlaasDans by die Chris Van Zyl Saal in Bonnievale.


Lekker dans musiek, ou en nuwe vriende wat saam kuier en lekker dans op Afrikaans, oldies, 60''s, 70's, 80's, 90's, rock, langarm, sokkie sokkie en ander lekker musiek.


Bring jou familie en vriende saam ons gaan lekker kuier.


Bring U eie coolerbox saam, geen kontant kroeg beskikbaar nie. U welkom om snacks ook saam te bring.


Plek: Chris Van Zyl Saal, Bonnievale


Datum: Saterdag 24 Mei 2025

Tyd: 18:00 tot 23:00


Toegang

Volwasse - R100

Onder 17 - R50


Kaartjies aanlyn en by deur beskikbaar.


Whatsapp Leon vir meer inligting op 082 579 5902

DIRECTIONS

PlaasDans in Bonnievale
Chris van Zyl Hall
Get Directions