Sat Jul 5, 19:00 - Sat Jul 5, 23:00
Kroonstad Country Club Golf Course
Hierdie jaar maak ons weer so! Maak gereed vir 'n aand van musiek, dans en kuier saam met Herman Kleinhans.
Deure open: 16h00
Springbokke 17:00 (groot skerm)
Vertoning: 19h00
Kaartjies is R150pp. Kinders onder 12j kry gratis toegang.
Navrae: 063 233 3144