Family friendly

Mej Feesjaar

Wed Jul 23, 18:00 - Wed Jul 23, 20:00

Bloemhof Sentrum

ABOUT

As deel van Bloemhof se 150se bestaansjaar vieringe, loots ons die soektog na Mej Feesjaar!


Sy het gees en is ‘n fees!

Mej Feesjaar het `n vonkel in haar oog, warmte in haar hart en `n aansteeklike gees.


Sy is `n dame wat haar omliggende gemeenskap dien, ander inspireer en met ware entoesiasme die 150ste feesjaar vieringe aanpak!


Kom geniet ‘n aand vol gees, karakter en skoonheid van binne en buite.


Koop jou kaartjie nou !

DIRECTIONS

Mej Feesjaar
Bloemhof Sentrum
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600
Get Directions