Snoek & Patat Musiek Fees
Sat Jun 28, 11:00 - Sat Jun 28, 23:00
ALPHA HENGEL
ABOUT
SNOEK EN PATAT MUSIEK FEES 2025
__________
DAG PROGRAM
11:00 - 17:00
* Die Rooiwynprofeet
* Viljoen Retief
* Plan B Band
* Swart Skaap
KOS VIR DAG
* Vars gebraai snoek met soet patats R80
* Hamburgers of boereworsrolle & chips R80
?? Springbokke vs Barbarians – Rugby op groot skerm!
_________
AAND PROGRAM
17:00 - 23:00
Dans saam met BOERMAN(DJ) die aand.
KOS VIR AAND
* Kerrie maalvleis en rys vir die dans R60
_________
??Alpha Hengelklub Parow
?? Saterdag, 28 Junie 2025
??11:00 tot laat.
_________
?? Familiepret, kindervermaak, LUCKY DRAWS & Kontant Kroeg.
?? Kom dans, eet en kuier saam – dis die Weskus in Parow, en jy wil dit nie misloop nie!