Vroue-oggend met Gerridene Berg
Sat Jul 5, 09:30 - Sat Jul 5, 14:00
Erfdeel Gemeente Riebeeckstad
ABOUT
Heerlike vroue-oggend saam Gerridene Berg
Tema: Perspektief bepaal jou belofte
Plek: Erfdeel Gemeente Riebeeckstad
Datum: 5 Julie 2025
Tyd: 09:30 vir 10:00
Kostes: R200p.p (Kaartjie verkope sluit 30 Junie)
DIRECTIONS
Vroue-oggend met Gerridene Berg
Erfdeel Gemeente Riebeeckstad
59 Kennaugh St, Riebeeckstad, Welkom, 9469
Get Directions