Viljoenskroon A Musical
Fri Jun 6, 19:00 - Fri Jun 6, 21:00
Salomon Senekal Hoerskool
ABOUT
Viljoenskroon in die Vrystaat!
Wat het ek gedoen om dit te verdien...
'n Comeback op die hoogste platform met 'n ongekende, natuurlike plattelandse energie wat die mense se ore laat tuit en harte laat bont spring.
Die Rotary Club van Viljoenskroon bied weer hul jaarlikse konsert aan - vanjaar se konsert word aangebied in die vorm van 'n melodrama en vind plaas op Vrydag 6 Junie en Saterdag 7 Junie 2025.
Plaaslike talent van VIljoenskroon - gerugsteun deur Klank, beligting en skerms en natuurlik 'n paar WOW elemente is waarna jy kan uitsien!
Jy kan ook deel in vanjaar se konsert op Vrydag 6 Junie 2025 om 19h00 tydens 'n lewendige uitsending van VILJOENSKROON 'N MUSICAL!.
Kom ervaar vreugde, deel 'n traan, kom lag en ervaar 'n tikkie plattelandse nostalgie!
Kaartjies beloop slegs R150 per aanlyn skakekl, en kan vir u gerief, veilig aanlyn gekoop word op QUICKET.