No under 16s

Effens Anders in George

Sat Jun 21, 20:00 - Sat Jun 21, 21:00

The George Arts Theatre

ABOUT

Aletta Francina de Kock is nog altyd EFFENS ANDERS...Aletta se splinternuwe stand-up komedie show, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Soos altyd bring sy haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertelling, en laat jou skater van die lag met haar unieke uitkyk op die wêreld. Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land – want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie… dit’s altyd Effens Anders!


The George Arts Theatre

20h00 Show

Drinks sold at the bar

DIRECTIONS

Effens Anders in George
The George Arts Theatre
Get Directions