TOLLIE PARTON - IN MOSSELBAAI
Sat Aug 16, 18:00 - Sat Aug 16, 21:00
Mossel Bay Town Hall
ABOUT
Tollie Parton - HOOFSEUN, Live in Mosselbaai.
Maak jou reg vir 'n aand van vlymskerp humor, oor-die-top glans en eerlike stories soos net Tollie Parton dit kan bring! Tollie, die ikoniese drag persona van Wynand Kotze, neem jou op 'n reis deur die kleindorp-lewe met 'n twist van sass en styl.
Besonderhede van die geleentheid:
Verwag ‘n aand vol lag, hartroerende oomblikke, en Tollie se unieke kombinasie van humor en opregtheid.
Of jy nou ‘n lojale aanhanger is of nuut is tot haar vertonings – hierdie is een show wat jy nie wil misloop nie!
BELANGRIK:
• Bring eie eet- en drink goed.
• Meet & Greet na die show.
• Tafels is beskikbaar van 8, kontak 060 395 9787 om te rëel om bymekaar te sit.
Moenie dit misloop nie – dis Tollie soos jy haar nog nooit gesien het nie!