Pellissier Gemeente Jagpakkette
Thu Apr 24, 00:00 - Thu Jun 19, 23:59
Event is online
ABOUT
WEN JAGPAKKETTE TER WAARDE VAN R30 000!
R100 PER KAARTJIE
PRYSE
- 1 Blouwildebees en 1 Rooibok
- 1 Rooihartebees en 2 Springbokke
- 1 Blesbok en 1 Rooiribbok
- 'Thermal' Jakkalsjag
- 1 x Malu Pork Braaiboks hamper (16 kg)
- 10 kg nat wildsbiltong
- 10 kg nat wildsdroëwors
Sluitingsdatum: 19 Junie 2025
Trekkingsdatum: 20 Junie 2025
Inkomste vanuit kaartjieverkope word aangewend ten bate van NG Gemeente Pellissier, Bloemfontein. Die kontaknommer gedurende kantoorure is 051 422 4010.
Al die pakette word word in radius van nie verder as 100km rondom Bloemfontein gejag. Die wild wat gewen word sal in Julie en Augustus 2025 gejag word (‘n gepaste datum sal met die wenner van ‘n bepaalde pakket vasgemaak word).
Hunting packages and meat prizes to be won in benefit of NG Church Pellissier, Bloemfontein. The contact number during office hours is 051 422 4010.
All the packages will be hunted within a radius of no more than 100km around Bloemfontein. The game that is won will be hunted in July and August 2025 (a suitable date will be arranged with the winner of a specific package).
Bepalings en voorwaardes; Terms and Conditions; Rules
1. Die beoordelaars se besluit is finaal, en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
The judges’ decision is final, and no correspondence will be entered into.
2. Die prys, of enige deel daarvan, mag nie vir kontant verruil word nie.
The prize, or any part thereof, may not be exchanged for cash.
3. Die pryse, of enige deel daarvan, is volgens die uitsluitlike goeddunke van die organiseerders aan 'n ander individu oordraagbaar. Die geslagte van die diere
wat gejag word is as volg: Blouwildebees (bul of koei), rooibok (ram), Rooihartbees (bul of koei), Blesbok (ram of ooi), Rooiribbok (ram of ooi), Springbokke
(ram of ooi).
The prizes, or any part thereof, is transferable to another individual at the sole discretion of the organizers. The sexes of the animals that are hunted are as
follows: Blue Wildebeest (bull or cow), Impala (ram), Red Hartebeest (bull or cow), Blesbok (ram or ewe), Mountain Reedbuck (ram or ewe), Springbok (ram or
ewe).
4. Geen persone onder die ouderdom van 18 jaar mag deelneem aan die kompetisie nie.
No persons under the age of 18 may participate in the competition.
5. Deur vir die kompetisie in te skryf, stem die wenners in dat hul name bekend gemaak mag word en gepubliseer word, en gee verder toestemming tot die
publikasie van foto's, videomateriaal en inligting oor die jag wat deur die organiseerders na eie goeddunke.
By entering the competition, the winner and his/her companions consent to having their name/s published, and further consent to the publication of
photographs, video footage and information on the hunt to be used by the organisers at their own discretion.
6. Die kompetisie neem April 2025 in aanvang en eindig op 19 Junie 2025 waarna ’n trekking gedoen sal word op 20 Junie 2025 om die wenners te
bepaal. Onafhanklike Ouditeure sal die trekking behartig.
The competition will commence in April 2025 and will end on 19 June 2025 upon which a lucky draw will take place on 20 June 2025 to determine the
winners. Independent Auditors will conduct the lucky draw.