'N AAND VAN AFRIKAANS
Wed May 7, 18:00 - Wed May 7, 21:30
Reddam House Durbanville College
ABOUT
REDDAM HOUSE DURBANVILLE SE AFRIKAANSE DEPARTEMENT BIED AAN || 'N AAND VAN AFRIKAANS
Kom geniet 'n gesellige kuier rondom Afrikaanse vertellings, wyn-name, musiek en gesels (met 'n braaibroodjie in die kies).
Plek: CAF 6th form
Tyd: 18:00 vir 18:30
Koste: R120
Prys sluit in: 'n Kaapzicht-wynproe met braaibroodjie-pasmaats, 'n praatjie deur die bekende linguis, Dr. Willem Botha oor die herkoms van Afrikaans (want Afrikaans is baie ouer as 100 jaar!) en heerlike musiek aangebied deur 'n paar van ons talentvolle en musikale onderwysers.
DIRECTIONS
'N AAND VAN AFRIKAANS
Reddam House Durbanville College
Clara Anna Fontein, Durbanville, Cape Town
Get Directions