Die Sekondêre Meisieskool bied in samewerking met die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, die Bloemfonteinse Kinderkoor en Grey Kollege Sekondêr, KoorSIG Kultuuraand aan. Kom luister gerus na 'n verskeidenheid kore, Sanggroepe en ander musiekitems.