Nou of Nooit met 'n bietjie juice en gin
Fri May 16, 18:00 - Fri May 16, 21:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Soms is al wat tussen jou en jou drome staan die besluit tussen nou of nooit met ’n bietjie juice en gin vir moed langs die pad.
Kom beleef saam met ons hoe ATKV-Crescendo-opnamekunstenaars Eulanda Wagner en Victor Fredericks op 16 Mei saam met gaskunstenaars Riku Lätti en Corlea Botha hulle eerste treë in die Afrikaanse musiekbedryf met hulle enkelsnitbekendstellings by die Daisy Jones-teater buite Stellenbosch gee.
Plek: Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
Tyd: Deure - 18h00 | Show - 19h00
Kaartjies:
Opsie 1 :R150
Opsie 2 : Sluit in vervoer uit Worcester - R250
Heerlike kos en volle kroeg beskikbaar by die venue.