Fri Apr 25, 06:00 - Fri Apr 25, 23:00
Sekondêre Meisieskool Oranje
VRYDAG - Interskole tussen die Sekondêre Meisieskool Oranje, Paarl Gimnasium en Hoër Meisieskool Paarl. Hierdie kaartjie sal slegs toegang gee vir die VRYDAG se interskole.