Family friendly
Danie Reënwolf BUITELUG vertoning
Thu Jul 31, 17:00 - Thu Jul 31, 23:00
Landje
ABOUT
DANIE REËNWOLF BY LANDJE
31 Julie 2025
R260 per persoon
Deure oop om 18:00
Show begin om 20:00
Maak seker jy bespreek jou sitplek – beperkte plekke beskikbaar!
Tickets beskikbaar op Quicket - link in ons bio!
*Kontantvrye perseel. Slegs kaartbetalings.
*PIZZAS & DRANK OP DIE PERSEEL TE KOOP
#Danie Reënwolf #LiveMusic #PretoriaEvents #LandjeVibes #MaakMemories