Family friendly
Sielskos met Hannes van Wyk
Sat Sep 6, 10:00 - Sat Sep 6, 14:00
Wilderness Hotel and Resort
ABOUT
Kom en kuier saam by die Wilderness Hotel en geniet ’n inspirasievolle oggend saam met die charismatiese Hannes van Wyk en musiek deur die bekende Coffee Snobs.
Moet nie die een misloop nie. Dit is die perfekte geleentheid om te kom lag, ontspan en jou sielskos te kry terwyl jy lekker eet met musiek in die agtergrond.
Kom maak 'n draai by die stalletjies met die mooiste handgemaakte items.
Kom sê Hallo vir Kryolon Make Up, Avon en Jetour ons hoofborge vir die dag.
Slegs 130 gaste so kry jou kaartjie vandag nog.
Ingesluit:
• Verwelkomings pakkie
• Buffet Ontbyt