JvR-Eeufeesdinee 2026
Fri May 8, 18:00 - Fri May 8, 22:00
HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)
ABOUT
Ons nooi almal uit na ‘n aand van glans en swier in die geselskap van die Jan van Riebeeck-familie .
’n Onvergeetlike aand word beplan met ‘n vier gang maaltyd deur bekende Suid-Afrikaanse “superchef”, Annalize Buchanan, spesialiteitswyne deur alumni wynmakers, ‘n swing orkes en besonderse kuns wat spesifiek vir die eeufees gekommissie is.
Koste beloop R1800 per persoon
DIRECTIONS
JvR-Eeufeesdinee 2026
HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions