JVR-Eeufeestafel 2026

Sat Jan 24, 16:00 - Sat Jan 24, 20:00

HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)

ABOUT

Kom geniet ’n langtafel met kaas en wyn in Welgemeend se tuin om ons eeufees af te skop.

’n Verskeidenheid kase, vrugte, koue vleise, olywe, smere met vars brode en delicatesse sal bedien word.

Beperkte hoeveelheid wyn is by koste ingesluit.

 


Koste beloop R300.00 per persoon

DIRECTIONS

JVR-Eeufeestafel 2026
HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions