Historiese staproete 2026

Fri Jan 23, 08:00 - Fri Jan 23, 10:30

HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)

ABOUT

Kom stap saam op die roete waar Hoërskool Jan van Riebeeck se voetspore lê.

Die staproete sal deur ’n toerleier behartig word en 90 min duur.

Wonderlike staaltjies en interessante feite sal gedeel word.


Koste beloop R50 per persoon en sluit in begeleide toer, water en kaart

DIRECTIONS

Historiese staproete 2026
HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal)
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions