Ls Stephanus Roos Glowvertoning 30 Mei
Fri May 30, 18:00 - Fri May 30, 20:00
Laerskool Stephanus Roos
ABOUT
Aangebied deur Magalieskruin Gemeente, Ls Stephanus Roos en die Goeie Nuus Fabriek.
Kom geniet 'n onvergeetlike gesinsaand. Pret vir oud en jonk.
'n Lofontploffing van hedendaagse lof en aanbiddingsmusiek, grapjas Norman, reusagtige glowpoppe,
aksieliedjies en inspirerende stories. Word weer soos 'n kind en kom geniet 'n gloeiende wonderwêreld.
Nooi al jou vriende en famillie en kom ons gloei vir Jesus!
Bring geld vir aandete, snoepie en glow produkte.
Ongeveer 120 min produksie= 90min met 'n 30min pouse in die helfte.