FREE OPTIONS
2025 Opedag
Sat May 17, 10:00 - Sat May 17, 13:00
Hoërskool Lydenburg
ABOUT
We're inviting YOU to join our Open Day...!
All Grade 7 learners and parents are welcome.
Please register to attend our Open Day!
Tydens die opedag, het ons ook heerlike wintersport op ons gronde. Die eerste rugbyspan se wedstyd begin 13:20. Kom deel saam in die pret. Daar sal 'n snoepie beskikbaar wees.
Ouers kan besluit of hulle die rotasie saam met die leerders wil volg, of hulle kan die sport op ons tuisgronde geniet. Daar word ook 'n aparte toer beplan, slegs vir die ouers, saam met ons hoof Mnr. van der Merwe.
It is not necessary to print the ticket.