100 Jaar in Afrikaans - Saterdag 17 Mei 18:00 - Gala Aand

Sat May 17, 18:00 - Sat May 17, 21:00

Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Nelspruit bied van 13-17 Mei 2025 die revue-produksie, 100 Jaar in Afrikaans, in die skoolsaal aan.


Dit beloof om ’n baie spesiale en onvergeetlike aand te wees waarin ons taal en kultuur vier.


Koop nou jou kaartjie!


Ingesluit is 'n ligte ete vooraf.

Drag: Deftig informeel.

Let op dat die verrigtinge om 18:00 begin.

DIRECTIONS

100 Jaar in Afrikaans - Saterdag 17 Mei 18:00 - Gala Aand
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions