100 Jaar in Afrikaans - Dinsdag 13 Mei 19:00
Tue May 13, 19:00 - Tue May 13, 21:00
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
ABOUT
Hoërskool Nelspruit bied van 13-17 Mei 2025 die revue-produksie, 100 Jaar in Afrikaans, in die skoolsaal aan.
Dit beloof om ’n baie spesiale en onvergeetlike aand te wees waarin ons taal en kultuur vier.
Koop nou jou kaartjie!
DIRECTIONS
100 Jaar in Afrikaans - Dinsdag 13 Mei 19:00
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions