LEN MULLER @ Whistling Woods, Richardsbaai KZN
Fri May 23, 19:00 - Fri May 23, 21:00
Whistling Woods Accommodation
ABOUT
Datum: Vrydag 23 Mei 2025
Venue: Whistling Woods Plaas Erf 1 of Lot 11536, net langs die N2 tussen Richardsbaai en Empangeni
Tyd: 19h00
Adults: R200pp (Ticket includes Corkage so bring your own Cooler Box and Braais available for Braaivleis)
Kids (under 12 Gratis)
Vir enige verdere navrae kontak Ilze: 061 514 6933
AFRIKAANS:
Bring almal eie cooler en braaivleis (ons het braaiers) of Piekniek. Kaartjies Prys sluit Corkage in!
Len Muller Live in Richardsbaai vir een aand! Lennie keer terug na sy roots en tuisdorp, Richardsbaai, vir ’n spesiale een-aand vertoning! Sedert hy weg is, het hy ’n suksesvolle loopbaan opgebou met ’n #1 iTunes - en radio-treffer, 'Soos ‘n Engel', en meer as 85 000 maandelikse luisteraars op Spotify met 6M Streams op Apple Musiek en Spotify saam. Richardsbaaier kan uitsien na sy treffers 'Sarie Marais', opgeneem saam met Stef Bos, 'Heildronk' asook 'Vrede', die temalied van die kykNET-reeks Mense Mense. Hierdie tuiskoms konsert gaan ’n musiekviering vol emosie en nostalgie wees—moenie dit misloop nie!
ENGLISH:
Ticket includes Corkage so bring your own Cooler Box and Braais available for Braaivleis
Len Muller LIVE in Richardsbaai for one night only! Lennie returns to his hometown, Richardsbaai, for a one-night-only performance! Since leaving, he has built an acclaimed career, earning a #1 iTunes and radio hit with 'Soos ‘n Engel' and amassing over 85,000 monthly listeners and over 6M Streams on Spotify and Apple Music alone. Fans can also look forward to hearing his hit single 'Sarie Marais', recorded with Stef Bos, as well as 'Vrede', the theme song for the kykNET series Mense Mense. This homecoming concert promises to be a heartfelt celebration of music and memories—don’t miss it!
Len Muller bring hierdie een man vertoning vir die eerste keer na Whisteling Woods Plaas Erf 1 of Lot 11536, net langs die N2 tussen Richardsbaai en Empangeni.
Hoop ons sien julle daar.