Family friendly
IN DIE AAR DANS 2025
Sat Sep 6, 18:00 - Sun Sep 7, 00:00
Q9WX+VP4
ABOUT
Caledon Roundtable 185 bied aan:
IN DIE AAR DANS 2025
Kom geniet die aand saam met vriende en familie om die lente af te skop!
Armand Steenkamp sal julle vermaak van vroeg tot laat met ‘n klompie treffers wat julle nie gaan laat stilstaan nie!
Tyd: 18:00
Plek: Lemoenskop, Caledon
Kos + Kroeg beskikbaar
Kaart Fasiliteite beskikbaar
Sien julle daar !!!