PlaasDans by Rusticana
Sat May 31, 18:00 - Sat May 31, 23:00
Rusticana
ABOUT
Plaas Dans na Rusticana
Op Saterdag 31 Mei 2025 gaan ons Rusticana Estate toe wat naby Klapmuts gelee is verander na n lekker Plaas Dans.
Lekker dans musiek, ou en nuwe vriende wat saam kuier en lekker dans op Afrikaans, oldies, 60''s, 70's, 80's, 90's, rock, langarm, sokkie sokkie en ander lekker musiek.
Bring jou familie en vriende saam ons gaan lekker kuier.
Kontant kroeg en kos beskikbaar. Geen drank of kos kan in geneem word nie.
Plek: Rusticana, Klapmuts
Datum: Saterdag 31 Mei 2025
Tyd: 18:00 tot 23:00
Toegang
Volwasse - R100
Onder 17 - R50
Neem asb kennis dat ons nie enige swak gedrag sal toelaat nie, ons bied n vriendelike, gemaklike en veilige dans aan waar ouers welkom is om hulle kinders ook saam te bring om die aand te geniet. Reg van toegang voor behou. Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.
Whatsapp: 082 579 5902