FREE OPTIONS
Family friendly

Opstanding Sondag diens

Sun Apr 20, 09:00 - Sun Apr 20, 14:00

Hoërskool Kempton Park

ABOUT

'n Interkerklike, openbare viering van Jesus Christus se oorwinning deur Sy kruisdood en opstanding.


Ons glo dat hierdie viering 'n besondere tyd van eenheid en lofprysing sal wees, waar gelowiges van verskillende denominasies en agtergronde saamkom om die naam van Jesus op hierdie wonderlike dag te verheerlik.

Hierdie byeenkoms is nie die werk van 'n enkele kerk of denominasie nie, maar 'n samekoms van die liggaam van Christus – verenig in 'n gemeenskaplike geloof en doel om die Koninkryk van God te bou en die naam van Jesus as gemeenskap te verheerlik.


Gemeentes betrokke:

Beleef Gemeente

Kaleideo Benoni

Kaleideo Glen Marais

Kruin-Kerk

El-Shamai


Enige iemand is welkom, as jou gemeente wil betrokke raak kontak ons gerus ([email protected]).

DIRECTIONS

Opstanding Sondag diens
Hoërskool Kempton Park
Get Directions