Family friendly

Die Begin en Die Einde

Thu Sep 18, 18:00 - Thu Sep 18, 20:30

Herlewingstenrum

ABOUT

Preprimêre Skool Mayville se jaarlikse konsert word die jaar gehou op 18 September 2025. Dit beloof om die hoogte punt van die jaar te wees. Alle familie en vriende is welkom. Die deure open om 18:00. Onbespreekte sitplekke. Kontak 012 335 2750 vir meer inligting.

DIRECTIONS

Die Begin en Die Einde
Herlewingstenrum
Get Directions