Klavieruitvoering deur Hermanus Schmidt
Sat Mar 29, 18:30 - Sun Mar 30, 18:00
Barbara Pretorius Konsert Saal (Jan Celliers)
ABOUT
Klavieruitvoering deur die pianis Hermanus Schmidt
Die skool is so bevoorreg om Hermanus Schmidt, ’n skoolseun van Stellenbosch, by die skool vir twee konserte te verwelkom. Die seun is 16 jaar oud en fenominaal. Hy speel werke van Bach, Beethovern, Chopin en Tjaikovski.
Datums:
Saterdag 29 Maart om 18:30 en
Sondag 30 Maart om 15:00.
Plek: Barbara Pretorius Konsertsaal.
Toegang is gratis.
Kaartjies moet wel op Qiucket bespreek word om ’n sitplek te verseker.
Die doel van die konserte is om ons leerders en ouers te inspireer.
Die konsert word deur adv. Altus Joubert geborg.