FREE OPTIONS
Family friendly

Delphi Fees 2025

Sat Aug 30, 15:00 - Sat Aug 30, 23:59

Nederduitsch Hervormde Kerk Philadelphia

ABOUT

Soos Delphi van ouds die Middelpunt van die ou wereld was so leef Philadelphia studentegemeente tans ook as die middelpunt van Pretoria.

Om te kan groei en by bly by die hedendaagse werklikhede moes ons begin soek na ‘n manier om fondse te in om die kerk infrastruktuur te kon opdateer.  Ons is goed met uitreik, dans en kuier en het besluit om die eienskappe tot ons voordeel te gebruik.

Die uiteinde:‘n Jaarlikse Delphi-Fees!

Die jaar 2025 is ons derde poging en het ons dit goed gedink om dit te koppel aan ‘n ander voorliefde ! Afrikaans word die jaar 100 jaar al as amptelike taal erken en daarom wil ons julle nooi om Afrikaans 100 bly plesierig saam met ons te kom vier met potjiekos en poeding en vele meer.

DIRECTIONS

Delphi Fees 2025
Nederduitsch Hervormde Kerk Philadelphia
127 Lunnon Rd, Hillcrest, Pretoria, 0083
Get Directions