Jan Celliers Wynveiling 2025
Tue May 20, 17:30 - Wed May 21, 01:00
Laerskool Jan Celliers
ABOUT
WYNVEILING 2025
Ons eie Bastille-fees!
Kom kuier op 24 Mei vanaf 17:30 saam. Die koste van R500 per persoon (of R5000 per tafel van 10) sluit ‘n ete en ‘n verwelkomingsdrankie in. Kry solank ’n tafelgroep bymekaar vir ‘n heerlike Bastille-wynfees-kuier!
Kaartjieverkope open op 27 Maart om 08:00.
U kan ook ’n bydrae lewer met o.a. die volgende skenkings:
• Wyn;
• Skenkings van nis-jenever, brandewyn, whisky of unieke bier is ook welkom;
• Enige geskenkbewys, luukse naweekwegbreek of eksklusiewe geleenthede (byvoorbeeld: lugballonrit ens.);
• Kontantskenkings kan in die skool se rekening inbetaal word. Gebruik u van en “Wynveiling” as verwysing. 18-A-sertifikate kan op versoek uitgereik word.
Kontak gerus vir Sonya Baard ([email protected]) of Marlize Brand ([email protected]) vir enige navrae.