Gospel Paasfees Musiekvertoning
Tue Apr 15, 19:00 - Tue Apr 15, 20:45
Bloemhof Girls' High School
ABOUT
HMS Bloemhof nooi graag ons leerders en gesinne, vriende en familie om saam met ons tydens hierdie musiekvertoning, Paasfees te vier. Bring gerus vriende en familie van ander skole ook saam om die aand te geniet wanneer kunstenaars soos Clint Brink; Rouchelle Liedemann; Janine Price; Mynhardt Kruger en Jeané Tait gaan optree deur bekende Gospel Paasfees liedere te sing.
Verversingstalletjies met koffie en pannekoek word vanaf 17:30 te koop aangebied. Vertoning vind in die Bloemhof Sentrum plaas.