Jay live by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu Apr 17, 20:00 - Thu Apr 17, 21:15

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Ons is baie opgewonde om vir Jay terug te verwelkom na sy vorige uit verkoopte vertoning.


Besonderhede:

Donderdag, 17 April om 20:00

Deure maak 18:00 oop.


Wanneer jou kaartjies bespreek en betaal is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Langebaan.


Belangrike Informasie:

Dit is nie 'n teater vertoning nie en Kapstadt Brauhaus Langebaan is 'n operationele restaurant wat kliente bedien tydens die vertoning.

Wanneer mense opstaan of dans kan dit die sig van die verhoog hinder.


Ons sien uit na 'n lekker partytjie, so maak seker om jou goeie gees en dans skoene saam te bring!

DIRECTIONS

Jay live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions