Family friendly

Die olifant

Thu Mar 20, 19:00 - Sat Mar 22, 19:00

The Adam Small Theatre Complex

ABOUT

Die olifant

 

Met Petrus du Preez; André Gerber; Antoni Schonken; Jeanne-Marié Koekemoer; Kelly April; Lisa Kukard; Mila Sobolewski en Signe Pietersen

Teks André Gerber en Elana-Marié Snyman, ná Slawomir Mrozek

Regie en ontwerp Elana-Marié Snyman

Beligtingsontwerp Rudolph van Jaarsveld

Musiek Antoni Schonken

Choreografie Mila Sobolewski

Verhoogbestuur Hannah Pheiffer

Assistentverhoogbestuur Siyasanga Njobe


 

‘n Direkteur van ‘n dieretuin plaas sy eie ambisies bo die welsyn van sy diere wanneer hy ‘n vals olifant van rubber skep om geld te spaar. ‘n Swaan word van sy pos by die munisipale park afgedank vir openbare dronkenskap. ‘n Leeu weier om die Christene in die arena te eet, nie omdat hy vir hulle omgee nie, maar omdat hy vermoed hulle binnekort aan bewind van die staat gaan wees. ‘n Wêreld van absurde burokrasie, arrogansie, en die komiese nagevolge van misplaaste besluite. Hierdie poppeproduksie gee lewe aan Slawomir Mrozek se bekroonde versameling skreeusnaakse kortverhale. Kom deel in hierdie kaskenades van komedie en kritiek waar die absurditeit van ons politieke wêreld na vore gebring word.

 

 

DIRECTIONS

Die olifant
The Adam Small Theatre Complex
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions