Kruisrivier Mannekamp 2026

Fri Jul 17, 18:00 - Sun Jul 19, 12:00

Kruisrivier Kampterrain and Chalets

ABOUT

Mannekamp 2026

Kruisrivier Kampterein, Groblersdal

17 – 19 Julie 2026


Alle mans en seuns word hartlik uitgenooi om saam 'n onvergeetlike naweek te beleef!


Kom geniet:

Heerlike gemeenskap en Christelike gemeenskap, Inspirasie, aanbidding en tyd uit vir Jesus.

Pragtige natuurskoon by die boomryke Kruisrivier Kampterein (met wandelpaadjies, berge en rivier)


Lekker aktiwiteite, goeie kos en saam gaan ons die Here loof en prys.

Dit is die perfekte geleentheid om tyd uit te neem, nuwe vriendskappe te smee en geestelik gelaai te word.


Vrouens welkom vir Sondag se diens.


Plek: Kruisrivier Kampterein, Groblersdal

Datums: Vrydag 17 tot Sondag 19 Julie 2026

Kaartjies: Beskikbaar hier op Quicket – moenie wag nie, plekke is beperk!


Vir enige navrae of ekstra inligting, kontak asseblief Dennis:

082 652 7851


Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom.



DIRECTIONS

Kruisrivier Mannekamp 2026
Kruisrivier Kampterrain and Chalets
193 JS, Portion 25, of the farm, Roodewal, 0471, South Africa
Get Directions