Family friendly

OUDERDOOS Music Tour - Fort Beaufort

Fri Apr 11, 20:00 - Fri Apr 11, 23:00

Fort Beaufort Golf Club

ABOUT

OUDERDOOS LIVE IN FORT BEAUFORT!


Maak reg vir ’n aand van harde rock en groot energie wanneer OUDERDOOS die verhoog betree by Fort Beaufort Country Club op 11 April. Met swaar riffs, kragtige dromme en ’n klank wat jou reg in die siel tref, gaan hierdie show behoorlik klap!


Of jy nou al lank ’n aanhanger is of OUDERDOOS vir die eerste keer sien – hierdie gaan ’n aand wees wat jy nie gou sal vergeet nie.


Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees, of kry dit aanlyn by Quicket – scan die QR-kodes op die poster!


Sien julle die 11de April by Fort Beaufort Country Club!

DIRECTIONS

OUDERDOOS Music Tour - Fort Beaufort
Fort Beaufort Golf Club
Get Directions