Lizandra Winter CD Launch

calendar
Sat Jul 22, 19:00 - Sun Jul 23, 19:00
location
Encore Theatre Complex
Lizandra Winter se debuut album word uiteindellik vrygestel!!

Sedert November 2016 het sy saam met Joshua na die Reën en Little Big Studios se Jason Ferreira begin werk aan die verwerkings van haar oorspronklike afrikaanse liedjies. Sy het haar tyd gevat om seker te maak dat die klank presies dít is waaroor sy gedroom het. Elke liedjie uniek en spreek van haar veelsydigheid as musikant.
Lizandra skryf oor temas waarby elkeen kan aanklank vind.
Haar liedjies "Sielsvryheid" en "Tranedans" het menigde vrouens al in trane gehad.
Sy durf om aan ongemaklike konsepte te raak soos de...pressie, vrees, onsekerheid ens, maar ook oor die pad na selfaanvaarding.

Al haar liede word op so 'n eerlike, warm manier oorgedra dat dit gehore verseker geboei en hunkerend laat na meer - dit is ongetwyfeld.

Sy deel die verhoog met:
Joshua na die Reën op klavier,
Rixi Roman op Baskitaar,
Johan Oelofsen op Kitaar,
Mias Lotz op Dromme,
Ryhno von Hagen op Kitaar,
Jeanlie Minnie op keyboard en agtergrondstemme,
Raziela Kosterman op Viool en
Carel Henn op Cello.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

Lizandra Winter CD Launch
Encore Theatre Complex
1217 WF Nkomo St, West Park, Pretoria, 0183, South Africa
Get Directions Get Directions

Twitter Feed

Organiser

How can we help?