Juan Boucher live @ Grizzlies

Wed Apr 30, 17:00 - Wed Apr 30, 23:59

Grizzlies Rugby Club

ABOUT

GRIZZLIES RUGBY KLUB BIED AAN: JUAN BOUCHER LIVE!


Kom maak geskiedenis saam met ons op 30 April 2025 wanneer Juan Boucher ons massiewe verhoog betree vir 'n aand vol musiek, kuier en rugby-gees! Hierdie spesiale aand is nie net vir die liefde van musiek nie, maar vir die liefde van ons gemeenskap en rugby.


Hierdie is ‘n fondsinsameling vir ons Grizzlies Klub Rugby – ons droom is om die rugby talent van die strate af te kry en op die veld te bring! Deur u ondersteuning help u om talent is ons area ‘n kans te gee om deel te word van iets groter – deel van ‘n familie, deel van die Grizzlies!


Kom ondersteun ‘n saak wat ‘n verskil maak. Vir die liefde van rugby, vir die liefde van ons gemeenskap!


Moenie dit misloop nie! Kry u kaartjies nou!


Neem asb die volgende in ag:

Geen kontant, slegs kaart

Geen koelhouers

Geen buite drank of kos

Geen onwettige middels

Geen wapens of gevaarlike voorwerpe

Reg van toegang voorbehou

DIRECTIONS

Juan Boucher live @ Grizzlies
Grizzlies Rugby Club
Get Directions