PlaasDans
Fri Mar 21, 18:00 - Fri Mar 21, 23:00
De Werf Farmstall, Restaurant, Weekend Market
ABOUT
Boerman bring die Plaas Dans an De Werf.
Op Vrydag 21 Maart gaan ons De Werf toe wat op die N7 naby Philadelphia gelee is verander na n lekker Plaas Dans. Ons bring ook vir Gordon Rocker met sy bekende Elvis "look-a-like" vertoning. Lekker dans musiek, ou en nuwe vriende wat saam kuier en lekker dans op Afrikaans, oldies, 60''s, 70's, 80's, 90's, rock, langarm, sokkie sokkie en ander lekker musiek. Bring jou familie en vriende saam ons gaan lekker kuier.
Plek: De Werf Farmstall Destination
N7, op die Philadelphia afdraai.
Datum: Vrydag 21 Maart 2025
Tyd: 18:00 tot 23:00
Toegang
Volwasse - R100
Onder 17 - R50
Kontant kroeg en kos beskikbaar. Geen drank of kos kan in geneem word nie.
Location Pin: https://maps.app.goo.gl/19HWTBqiLvtSKyoQ9
Neem asb kennis dat ons nie enige swak gedrag sal toelaat nie, ons bied n vriendelike, gemaklike en veilige dans aan waar ouers welkom is om hulle kinders ook saam te bring om die aand te geniet. Reg van toegang voor behou. Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.
Whatsapp: 082 579 5902