Fiets Fiesta op die Plaas 2025
Sat Sep 27, 07:00 - Sat Sep 27, 23:00
The Lavender Mill
ABOUT
Net buite Middelburg wag ’n dag vol opwinding vir oud en jonk! Simply Niche en The Lavender Mill nooi jou uit na Fiets Fiesta op die Plaas – ’n bergfiets-ervaring wat jou bene laat brand en jou hart laat sing!
Afstande: 60 km | 20 km | 5 km
Datum: 27 September 2025
Begin: 07:00
Plek: The Lavender Mill Middelburg
Laaste dag om kaartjies te koop: 26 September 2025
Neem kennis:
Nuwe registrasies en nommerafhaal van af 5:30am
Prysuitdeling 12:00
WEGSPRING TYE:
60 KM 7:00
20 KM 7:10
5 KM 7:20
By The Lavender Mill gaan dit nie net oor fietsry nie – dis ’n fiësta! Geniet die vars plaaslug, kuier saam met vriende en smul aan heerlike kos, terwyl die kinders hul energie uitleef op die speelplek.
Elke deelnemer wat die eindstreep haal, ontvang ’n deelname-medalje – ’n blywende herinnering aan jou avontuur!
Hier gaan dit nie net oor die kilometers nie – dit gaan oor die avontuur, die geselskap, en die herinneringe wat jy saam skep. Sluit aan by ’n gemeenskap van bergfiets-entoesiaste wat hou van pret, uitdagings en nuwe vriendskappe.
Kom trap saam – dit gaan ’n fees wees!
Just outside Middelburg, a day of excitement awaits riders of all ages! Simply Niche and The Lavender Mill invite you to Fiets Fiesta on the Farm – a mountain biking experience that will set your legs on fire and your heart racing!
Distances: 60 km | 20 km | 5 km
Date: 27 September 2025
Start: 07:00
Location: The Lavender Mill, Middelburg
Last day to purchase tickets: 26 September 2025
Take Note:
New registrations and number collection from 5:30 am
Prize-giving 12:00
STARTING TIMES:
60 KM – 7:00
20 KM – 7:10
5 KM – 7:20
At The Lavender Mill, it’s not just about cycling – it’s a fiesta! Enjoy the fresh farm air, catch up with friends, and feast on delicious food while the kids burn off energy in the play area.
Every rider who crosses the finish line will receive a participation medal – a lasting reminder of your adventure!
It’s not just about the distance – it’s about the experience, the camaraderie, and the memories you’ll make along the way. Join a vibrant community of mountain biking enthusiasts who love fun, a challenge, and meeting new people.
Come ride with us – it’s going to be a celebration!