FREE OPTIONS
Family friendly
Tyd van Hernude Krag met Die Lekker Crew
Sun Mar 9, 15:00 - Sun Mar 9, 22:00
18-22 Mimosa Ave
ABOUT
Kom sluit aan by die Erediens met Die Lekker Crew
“Tyd van Hernude Krag”
Datum: 9de Maart 2025
Plek: Enon Tabernacle Baptist Church, 18 - 28 Mimosa Avenue Somerset Heights Eersteriver 7100
Tyd: 16:30
WhatsApp: 0658192425 of 0692318733 vir meer inligting
Beperkde kaartjies beskikbaar vir Quicket