Sosiale Media Sessie Maak Dit Maklik Met Magriet!

Thu Jul 10, 10:00 - Thu Jul 10, 13:00

Constantia Cherry Farmstall

ABOUT

Slim Sosiaal:’n Praktiese Werksessie Vir Almal Wat Wil Leer Hoe Om Sosiale Media Slim Te Gebruik.


Constantia Padstal, Clocolan

Datum: 10 Julie 2025

Tyd: 10h - 13h


Wil jy jou besigheid begin bemark op sosiale media, maar het geen idee waar om te begin of wat om te post nie?


Voel jy soms verlore tussen al die platforms, plasings en reels? Of dalk het jy al begin, maar jy wonder of jy dit reg doen?


Dan is hierdie Sosiale Media Werkswinkel met Magriet net vir jou!


Kom leer in ’n ontspanne en prettige omgewing hoe om:

  1. Hoe om ’n goeie besigheidsprofiel te skep
  2. Wat om te post (en wanneer)
  3. Hoe om met selfvertroue videos te maak om so jou besigheid te bemark
  4. Lekker maklike wenke
  5. En hope pret, lag en lekker kuier!

Hierdie sessie is beginner vriendelik en sommer vir almal wat ietsie wil leer — vir oud en jonk!


Ons sien jou by Constantia Padstal in Clocolan – met koffie, kuier en hope inspirasie!


Plekke is beperk – bespreek gou om jou sitplek want jy wil hierdie nie mis nie.


Kom leer, lag en groei – reg hier in Clocolan!


DIRECTIONS

Sosiale Media Sessie Maak Dit Maklik Met Magriet!
Constantia Cherry Farmstall
R26 - Between Clocolan and Ficksburg, Hlohlolwane, 9735, South Africa
Get Directions