FREE OPTIONS

Amanzi Wildsfees

Fri Aug 8, 07:00 - Sat Aug 9, 23:59

Amanzi Private Game Reserve

ABOUT

Amanzi Wildsfees – Die Fees om by te Wees!

Kom geniet 'n onvergeetlike naweek vol musiek, avontuur en lekker kuier by Amanzi Private Game Reserve 8&9 Augustus 2025!


Kunstenaar Line-up:

Vrydag 8 Aug

  • Chris Steyn
  • Demi Lee Moore
  • Eloff


Saterdag 9 Aug

  • Jan Rhaap
  • Tamlyn Wessels
  • Appel


Wat kan jy nog doen?

  • Kosstalletjies
  • Kinder Vermaak
  • ‘n Gesellige Biertent
  • Wildsritte
  • Sangkompetisie
  • Wildsveiling

... en nog vele meer!


Waar?

Amanzi Private Game Reserve (Verblyf beskikbaar op versoek)

Maak seker jy mis nie die Amanzi Wildsfees nie – die fees om by te wees!

Kaartjies nou beskikbaar!

DIRECTIONS

Amanzi Wildsfees
Amanzi Private Game Reserve
CC2H+XR Winnie Mandela, South Africa
Get Directions