Reunie in die Kelder: Valiant Swart en die Akkedis Band

Sat May 10, 18:00 - Sat May 10, 21:30

Lourensford Winery / Tasting Room

ABOUT

Reünie in die Lourensford Kelder: Valiant Swart en die Akkedis Band


Twee legendes van Suid-Afrikaanse musiek weer saam op die verhoog, Valiant Swart en die Akkedis Band herenig vir 'n spesiale vertoning by die Lourensford Kelder met 'n vriendskap wat dekades terug strek.


In die 90's het hul paaie op merkwaardige maniere gekruis —Valiant Swart het selfs 'n rol gespeel om die Akkedis Band se naam te inspireer. Hul laaste gedeelde optrede in 'n kelder-omgewing was by The Hidden Cellar in 1998. Nou, 27 jaar later, is hulle terug vir reunie vertoning. 


Moenie hierdie ongelooflike viering van musiek, nostalgie en gedeelde geskiedenis misloop nie. Dis meer as net ’n vertoning; dit is 'n reis terug in tyd met twee baanbrekende optredes wat 'n era gevorm het.


Lourensford wyn sal beskikbaar wees - Geen eie drinkgoed toegelaat. Geniet 'n ete by Millhouse Kitchen langsaan voor die vertoning.


Reunited and Rocking the Lourensford Cellar: Valiant Swart en die Akkedis Band


Prepare for an extraordinary evening as two legends of South African music take the stage together once more! Valiant Swart and the Akkedis Band reunite for a special show at the Lourensford Cellar, rekindling a bond that goes back decades.


In the '90s, their paths intertwined in remarkable ways—Valiant Swart even played a part in inspiring the Akkedis Band's name. Their last shared performance in a cellar setting was at The Hidden Cellar in 1998. Now, 27 years later, they’re back, bringing their iconic chemistry and timeless classics to life in a memorable collaboration.


Don’t miss this incredible celebration of music, nostalgia, and shared history. It's more than just a show; it's a journey back in time with two trailblazing acts who shaped an era.


Lourensford wine will be available - No outside beverages are allowed. Enjoy a meal at Millhouse Kitchen next door before the show.


DIRECTIONS

Reunie in die Kelder: Valiant Swart en die Akkedis Band
Lourensford Winery / Tasting Room
Get Directions